Home › Forums › Recipe Suggestions › Mac & Cheese › Reply To: Mac & Cheese
November 5, 2023 at 3:07 pm
#5877
Participant
Heerlike Gebakte Mac & Cheese
1 Mac & Cheese 4kous
1 eier
1kop gerasoerde kaas
1kop gebraaide maalvleis
Metode:
Kook Mac na smaak
Neem Kaassous sakkie, eier en 150ml water meng baie goed.
Meng alles ,behalwe halwe kop kaas, saam in ‘n oondvaste bak.
Gooi halwe kop kaas bo-op die mengsel en bak vir so 20min in 180 C oond.
Bedien saam met ‘n gemengde slaai. Het 7 mense gevoed.
